EntertainmentLifestyle
365 Slaaptyd-stories en gebedjies
Die stories wat deur kinderkarakters uitgebeeld word, help kinders om ’n natuurlike verhouding tot gebed en Bybellees te ontwikkel

Hierdie dagstukkies in eenvoudige, verstaanbare taal met pragtige illustrasies sal ’n liefde vir die Bybel by kinders skep en hulle aanmoedig om gereeld te lees en te bid.
Elke storie word noukeurig volgens die Bybel oorvertel, maar is met vreugde en warmte vir die jong verstand en hart geskryf.



