NewsSchools

Pre-primêre kleintjies dapper op eerste dag

Ten minste 200 nuwe pre-primêre leerlinge begin hul skoolloopbaan by Laerskool Helderkruin.

Hulle is dalk nou nog nie in die groot-groot skool nie, maar Laerskool Helderkruin se jongste leerlinge het dapper hul eerste dag aangebreek.

“Dit was ‘n vars koel oggend en die kleingoed het met rugsakkies, en mamma of pappa se hand styf vasgeklem, by die hek ingestap.

“Stemmetjies het gebewe,” het skoolwoordvoerder Isobel Mitchley gesê.

“Mammas het meer trane gestort as die nuwe leerlinge self.”

Byna 200 leerlinge is in die Graad R en Graad RR klasse verwelkom.

“‘n Hartlike welkom by Kruinerland aan al ons nuwe leerlinge en ouers, en ‘n voorspoedige nuwe jaar — mag dit die begin van ‘n wonderlike en onvergeetlike skoolloopbaan wees.”

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button