LettersOpinion

Baie dankie vir flink optrede

Inwoner van Helderkruin skryf: Ons wil net vir Riaan en sy span bedank vir die vinnige optrede na die inbraak wat ons die oggend van 31Desember gehad het. Alhoewel ons nie eers aan Dowry behoord nie het Riaan uit sy pad gegaan om te help. Dit is sulke sekeuriteit wat ons in die straat nodig …

Inwoner van Helderkruin skryf:

Ons wil net vir Riaan en sy span bedank vir die vinnige optrede na die inbraak wat ons die oggend van 31Desember gehad het.

Alhoewel ons nie eers aan Dowry behoord nie het Riaan uit sy pad gegaan om te help.

Dit is sulke sekeuriteit wat ons in die straat nodig het om weer veilig te voel.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button