LettersOpinion
Kom kyk net hoe lyk die straat
Ron Gouws van Roodepoort skryf: Ja dit was nogal, behalwe vir al die klapper en vuurwerke lawaai, taamlik stil oor die Nuwe Jaar. Ek wil egter voorstel dat daar meer polisie sigbaarheid op Corlettlaan moet wees, veral in die omgewing van Langenhovenstraat. Ek wens iemand wil kom kyk hoe lyk die nuutgeteerde Langenhoven van die …

Ron Gouws van Roodepoort skryf:
Ja dit was nogal, behalwe vir al die klapper en vuurwerke lawaai, taamlik stil oor die Nuwe Jaar.
Ek wil egter voorstel dat daar meer polisie sigbaarheid op Corlettlaan moet wees, veral in die omgewing van Langenhovenstraat. Ek wens iemand wil kom kyk hoe lyk die nuutgeteerde Langenhoven van die swart merke soos die dronk bestuurders Hul motors probeer “spin” as hulle wegtrek. Op sommige plekke is die teer losgespin.
Dit gebeur gewoonlik oor naweke teen die einde van die maand.



