LettersOpinion
Diere-mishandelaar niks minder as nageboorte
Cathy Grobler van Horison skryf: Ek skryf na anleiding van julle rubriek 9 Okt 2015 in die Rekord oor “Dog abused mercilessly.” In my oë is daardie man niks minder as `n nageboorte, hy’s en niks werd om `n mens genoem kan word nie. Ek bid dat hy tronkstraf kry tussen mense wat hom met …

Cathy Grobler van Horison skryf:
Ek skryf na anleiding van julle rubriek 9 Okt 2015 in die Rekord oor “Dog abused mercilessly.”
In my oë is daardie man niks minder as `n nageboorte, hy’s en niks werd om `n mens genoem kan word nie.
Ek bid dat hy tronkstraf kry tussen mense wat hom met goed verniel in die tronk. Hy hoort daar.



