EntertainmentLifestyle
’n Hele jaar se dagstukkies saam in een Bybeldagboek
Nou kan lesers die oordenkings wat hulle elke dag op radio hoor ook in gedrukte formaat by hulle hou.

Skrywers: Riekert Botha en Stephan Joubert
Meer oor die boek:
Hierdie Bybeldagboek is ook in grootdruk beskikbaar vir die ouer lesers. Bekende skrywers soos Retief Burger, Johan Smit, Elza Meyer, Louis Brittz, Piet Smit en ander gunstellinge skryf saam aan hierdie Bybeldagboek vol oordenkings



