EntertainmentLifestyle

Die gewildste liedere tydens die #imagine-fees

Mag hierdie album die eerste klankbaan van hierdie beweging wees!

In April 2015 het 8 000 jongmense by drie #imagine-feeste (in Pretoria, Bredasdorp en Jeffreysbaai) bymekaar gekom. Een van die hoogtepunte van elke fees was die lof en aanbidding. ‘n Paar weke na die feeste het ons die beste muso’s van elk van die drie bands – saam met 500 #imagineers – by die Barnyard, Willowbridge saamgetrek om die gewildste liedere wat tydens die fees gesing is, op te neem.

CD beskikbaar by Cum Boeke

Related Articles

Back to top button