
Manie Duvenage, grondlegger en eerste skoolhoof van Laerskool Horison word 94 vandag, (24 September).
Manie is op 24 September 1921 gebore is vir meer as half `n eeu met Martie du Plessis getroud. Twee kinders is uit die huwelik gebane.
Hy het Onderwys aan die Pretoria Onderwys Kollege studeer en het sy BA graad in Onderwys deur die Universiteit van Pretoria behaal.
Hy was ook `n hoof by Hoërskole Vorentoe, Klerksdorp en Laerskool Swartruggens.
In 1967 hy na die Krugersdorp area verhuis en word `n hoof van Laerskool Burgershoop. Hy was ook die stigter en voorsitter van die Afrikaanse Kunsvereniging.
Sy vriende Gerhard Kotze en Albert Daniels wens geluk met sy verjaarsdag.
“Oom Manie, mag jy lekker verjaar op Erfnisdag en mag die Vader u nog baie jare vir u gesin, familie en al ons Horievriende spaar. Geseënde jaar vir u en tannie Martie,” sê hulle.
Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.
Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.
Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald, Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!



