EntertainmentLifestyle
Die wat susji kan geniet sonder om ’n gesigspier te vertrek!
Koos Kombuis vier vanjaar sy sestigste verjaardag, en hoewel dié musiek- en skrywerslegende ietwat ouer en wyser geword het, is sy kommentaar op sosiale en politieke sake nog net so skerpsinnig soos altyd.




