LettersOpinion

Dinge sal seker nooit verander nie

Wessel van der Westhuizen van Wilropark skryf: Donderdag 14 Junie on 3:30nm verlaat ek die kantoor om fase 2 beurtkrag vry te spring wat om 4nm in werking tree. Terwyl ek deur Wilropark/Roodekrans woonbuurt ry om 3:50nm, val dit my op hoeveel straatligte aan is. ‘n Jaar of wat gelede was hierdie area vir dieselfde …

Wessel van der Westhuizen van Wilropark skryf:

Donderdag 14 Junie on 3:30nm verlaat ek die kantoor om fase 2 beurtkrag vry te spring wat om 4nm in werking tree.

Terwyl ek deur Wilropark/Roodekrans woonbuurt ry om 3:50nm, val dit my op hoeveel straatligte aan is. ‘n Jaar of wat gelede was hierdie area vir dieselfde redes op Carte Blanche.

Nodeloos om te sê, as dit geen verbetering toe kon teweegbring nie, hoekom nou?

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button