Local sportNewsSchool sportSchoolsSport

Nege Florries na Cravenweektoernooi

Nege seuns uit Laerskool Florida is vir die Goue Leeus rugbyspan gekies.

Nege Laerskool Florida-leerlinge sien uit na die Cravenweektoernooi waaraan hulle in die volgende skoolvakansie gaan deelneem.

Die seuns, waarvan ses in die o.13 en drie in die o.12-rugbyspanne speel, is onlangs vir die Goue Leeus-span gekies, het skoolwoordvoerder Janine Birkenstock gesê.

Die Suid-Afrikaanse Rugby Unie (Saru) se Coca-Cola o.13 Cravenweektoernooi skop 29 Junie in Mpumalanga af by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button