Roodepoort SAPS het ‘n skets van die verdagte wat laas Donderdag ‘n 12-jarige meisie by Laerskool Dr Havinga aangerand het vrygestel.
Die gepaardgaande beskrywing lei as volg:
• Blank;
• Donker oë;
• Ligte gelaat;
• Kort blonde hare;
• 26 tot 27 jaar oud;
• Ongeveer 1.75m lank;
• Medium ligaamsbou;
• Praat Afrikaans
• Ou aknee-letsels op gesig sigbaar.
Indie u enige inligting het kan adjudant offisier Maloleka geskakel word op 082 335 2122. Saak nommer 527/3/2015.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




