LettersOpinion

Fees was ‘n sukses

Met hierdie skrywe wil Great Kaskar Pret vir Laerskool Dr Havenga geluk wens met die puik organisering van die 2015 Japtrap Kaskardag. Hierdie was regtig ‘n hoogtepunt waarmee 2015 vir ons afgeskop het. Ons was besonder beïndruk met die positiewe energie wat die onderwysers aan die kinders oordra. Die disipline van die leerders; vriendelikheid mooi …

Met hierdie skrywe wil Great Kaskar Pret vir Laerskool Dr Havenga geluk wens met die puik organisering van die 2015 Japtrap Kaskardag.

Hierdie was regtig ‘n hoogtepunt waarmee 2015 vir ons afgeskop het. Ons was besonder beïndruk met die positiewe energie wat die onderwysers aan die kinders oordra.

Die disipline van die leerders; vriendelikheid mooi spangees asook ouer betrokkenheid maak van Laerskool Dr Havenga n trotse baken in die gemeenskap.

GSF wens die personeel; leerlinge en ouers ‘n geseeëde 2015 toe.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button