Ons roei in dieselfe booitjie
Die Constantia Kruin NG Kerk bied op Vrydag 13 Maart en Saterdagoggend 14 Maart ‘n werkswinkel wat onder meer ouerlike hanteringsvaardighede aanspreek aan. Die werkswinkel is prakties georiënteerd met ‘n werksboek en deelnemende gesprekke met onderwerpe soos die uitdagende of manipulerende kind, verskille in ouerslike opvoedingsstyle, verhoog die kind se emosionele intelligensie, leer kinders probleemoplossend …
Die Constantia Kruin NG Kerk bied op Vrydag 13 Maart en Saterdagoggend 14 Maart ‘n werkswinkel wat onder meer ouerlike hanteringsvaardighede aanspreek aan.
Die werkswinkel is prakties georiënteerd met ‘n werksboek en deelnemende gesprekke met onderwerpe soos die uitdagende of manipulerende kind, verskille in ouerslike opvoedingsstyle, verhoog die kind se emosionele intelligensie, leer kinders probleemoplossend dink, ontwikkel verantwoordelikheidsin by kinders, selfstandige optrede van kinders, kweek gedissiplineerde gedrag by kinders en samewerking as gesin aan.
Die werkswinkel word deur ds Jaco Schoeman, Daleen Boshoff en Sophia Commerford gefasiliteer.Verdere navrae skakel Daleen op 082 770 8135, Sophia op 082 556-0599 of Jaco op 082 4114080.



