Local newsNews
Genootskap verkies nuwe komitee
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika stel hul komitee bekend.

Die Wes-Gautengtak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika het tydens hul algemene jaar vergadering op 21 Februarie ‘n nuwe komitee gekies.
Die genoorskap vergader elke derde Saterdag in die NG Kerk Ontdekkerskruin, Discovery en almal word uitgenooi om dit by te woon.
Die komitee bestaan uit Richard Wolfaardt (ondervoorsitter), Gina Shepherd (tesourier), Lucas Rinken (bibliotekaris), Robyn Templeton (sekretaris), Bob Saunders (voorsitter), Graham Southey (bibliotekaris assistant), Giel Nel (begrafplaasprojekte) en Neels Coerste (redakteur nuusbrief). Afwesig Kriek Fourie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



