Local newsNews

Baie geluk

Baie geluk aan Duncan en Estie Saayman wat op 24 Januarie in die huwelik is.

Duncan en Estie Saayman is op 24 Januarie in die huwelik bevestig.

Hulle het die seremonie in die Mosaiek Klipkerk gehou waar Oupa Norman Saayman al die pad van Uitenhage gekom het om die diens waar te neem vir sy oudste kleinseun.

Die onthaal is in La Scala in Monte Casino gehou. Die egpaar woon in Noordheuwel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button