LettersOpinion

Selfs gras word nou gesteel

Die oggend van 10 Desember ry ons werk toe om 5.26vm soos altyd. Ons kon dit nie glo nie. Die gras is gesteel, oornag. Dit is in Horison, Honey Hill op die hoek van Snipe-, Crockroft- en Barnardstraat. Ek woon in Klein Drakenstein woonstelle en gebruik elke dag daai pad. Dit is nou so onooglike …

Die oggend van 10 Desember ry ons werk toe om 5.26vm soos altyd.

Ons kon dit nie glo nie.

Die gras is gesteel, oornag. Dit is in Horison, Honey Hill op die hoek van Snipe-, Crockroft- en Barnardstraat.

Ek woon in Klein Drakenstein woonstelle en gebruik elke dag daai pad. Dit is nou so onooglike kol in die grasperk.

Wat volgende? Rol al die gras op en loop!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button