LettersOpinion

Baie dankie vir jou omgee

‘n Omgee juffrou van Mindalore skryf: ‘n Plaaslike tandarts het ‘n kind geborg wat op die oomblik sukkel met tandsorg. Vir die eerste keer kan die kind glimlas en tande uitpak. Dis is voorwaar ‘n ander kind. Baie dankie tandarts vir jou omgee. Ons gemeenskap is bevoorreg om jou te hê.

‘n Omgee juffrou van Mindalore skryf:

‘n Plaaslike tandarts het ‘n kind geborg wat op die oomblik sukkel met tandsorg.

Vir die eerste keer kan die kind glimlas en tande uitpak. Dis is voorwaar ‘n ander kind.

Baie dankie tandarts vir jou omgee. Ons gemeenskap is bevoorreg om jou te hê.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button