Editor's choiceLocal newsNews

Kersliedere by Kerslig

Die NG Kerk Kloofendal nooi alle belangstellendes uit na ‘n Kersliedere by Kerslig-aand op Sondag 30 November vanaf 6nm op die grasperk langs die kantoorblok by die gemeentesentrum – Opallaan 19, Kloofendal. As deel van die gemeente se uitreik na die gemeenskapprogram vir hierdie jaar word almal uitgenooi om die aand saam met hulle te …

Die NG Kerk Kloofendal nooi alle belangstellendes uit na ‘n Kersliedere by Kerslig-aand op Sondag 30 November vanaf 6nm op die grasperk langs die kantoorblok by die gemeentesentrum – Opallaan 19, Kloofendal. As deel van die gemeente se uitreik na die gemeenskapprogram vir hierdie jaar word almal uitgenooi om die aand saam met hulle te geniet.

Die diens is tweetalig sodat Engels-sprekendes ook die aand kan geniet.

Bring jou gesin en sommer die bure ook, stoele en ‘n kers. As die weer nie saamspeel nie, word die diens in die gemeentesentrum gehou.

Indien u enige navrae het, skakel vir Delövia by 011 679 2102.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button