NewsSchools

Mej Roodepoort Primêr gekies

Roodepoort Primêr het Vrydag ‘n modeparade gehou waartydens die jong manne en dames in hulle mooiste vere gepronk het. By die geleentheid is Mej. Roodepoort Primêr en haar twee prinsesse ook aangewys. Van links: Glisson Niekerk (beoordelaar) Seliaah Williams (Eerste Prinses), Leandre Ferrine (Mej Roodepoort Primêr), Kayli Kotzee (beoordelaar) en Nakeiza Dixon (Tweede Prinses).

Roodepoort Primêr het Vrydag ‘n modeparade gehou waartydens die jong manne en dames in hulle mooiste vere gepronk het.

By die geleentheid is Mej. Roodepoort Primêr en haar twee prinsesse ook aangewys.

Van links: Glisson Niekerk (beoordelaar) Seliaah Williams (Eerste Prinses), Leandre Ferrine (Mej Roodepoort Primêr), Kayli Kotzee (beoordelaar) en Nakeiza Dixon (Tweede Prinses).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button