NewsSchools

Florries se Sewes derde

Florries eindig derde uit 20 spanne.

Hoërskool Florida se sewes-blitse het onlangs uitstekend gepresteer.

Gedurende ‘n sewestoernooi wat by Hoër Volkskool (Volkies) gehou is, het die span eerste in die groepwedstryde geëindig. Ongelukkig het hulle in die semifinaal teen Potchefstroom Gimnasium verloor.

Die span kon darem wegstap met ‘n derde plek wat hulle met Volkies moes deel.

Florries se uitslae as volg:

• Florries 31 vs Heidelberg 19

• Florries 26 vs Wonderboom 17

• Florries 14 vs Waterkloof 5

• Florries 26 vs Rustenburg 12

• Florries 29 vs Die Anker 5

• Florries 17 vs Gimmies 20

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button