EntertainmentLifestyle

Ray Dylan se nuwe album binnekort op die winkelrakke

Ray Dylan se nuwe album 'Sings Roy Orbison' met van Roy Orbison se beste musiek snitte, 'You Got It', 'Only The Lonely', 'Crying' en nog vele meer wat binnekort op die winkelrakke beskiskbaar sal wees.

Nuwe Vrystelling

 

Koopprys: R99.95

Vir meer inligting skakel of besoek jou naaste muisek winkel.

 

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button