EntertainmentLifestyle
Dewald Wasserfall se nuwe album nou beskikbaar
Aanhangers van Dewald Wasserfall sal verheug wees om te hoor dat diegroot gewag verby is. Dewald se nuwe album, Ek En Jy, is van vandag landswyd op die winkelrakke beskikbaar.

Nou beskikbaar by jou naaste CD winkel.
Koopprys: R99



