EntertainmentLifestyle

Nadine Blom raak die hartsnare by NG Witpoortjie

Sangeres vertel staaltjies van hoop uit eie verlede.

Op Vrouedag, 9 Augustus, het die borrelende sangeres Nadine Blom die NG-kerk Witpoortjie se gemeentelede vermaak.

Blom, wat bekend is vir haar vlamrooi hare, het met ‘n goeie mengsel van humor en patos die gehoor se hartsnare geroer. Sy het hartseer staaltjies uit haar eie verlede as voorbeelde gebruik maar daarop gewys dat daar nooit hoop verloor hoef te word nie.

Tussen haar vertellings deur het sy beide geestelikke en sekulere treffers gesing en oud en jonk van albei geslagte aan haar voete gehad.

Kliek hier vir gallery

Related Articles

Back to top button