NewsSchools
Kruiner-spreekkore blink uit
Laerskool Helderkruin het hierdie jaar vir die eerste keer ses spreekkore vir die jaarlikse kunswedstryd ingeskryf. Dit was vir die leerlinge ‘n wonderlike ervaring en daarby het almal diplomas gekry. Daar is vroegoggend en laatmiddag oefensessies ingewerk maar die leerlinge is darem lekker deur die afrigters bederf deurdat daar warm sjokolade vir hulle aangedra is. …
Laerskool Helderkruin het hierdie jaar vir die eerste keer ses spreekkore vir die jaarlikse kunswedstryd ingeskryf.
Dit was vir die leerlinge ‘n wonderlike ervaring en daarby het almal diplomas gekry. Daar is vroegoggend en laatmiddag oefensessies ingewerk maar die leerlinge is darem lekker deur die afrigters bederf deurdat daar warm sjokolade vir hulle aangedra is.
Van Graad 1 tot 7, behalwe die Graad 4’s, het aan die kunswedstryd deelgeneem en hulle het deur die bank presteer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



