Local newsNewsSchool sportSchoolsSport
Florrie korfbalspelers is tops
Vyf korfbalspelers uit Laerskool Florida word genader om Suid-Afrika in korfbalspanne te verteenwoordig.
Laerskool Florida se korbalspelers is tops, volgens onlangse uitnodigings om Suid-Afrika te verteenwoordig.
Drie van nege onder 11 korbalspelers van Laerskool Florida is onlangs uitgenooi om Suid-Afrika te verteenwoordig. Christine Facius, Chané Pieterse en Keegan Olivier is elk met so ‘n uitnodiging benader. Hulle onder 11-GSW streekspan het ook silwer behaal in ‘n SA toernooi wat vroeër vanjaar in Nelspruit gehou is.
Daarby het Vicky Pieterse en Megan Kruger, wat vir die onder 13-span speel, ook SA uitnodigings ontvang.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



