NewsSchool sportSchoolsSport

Florrie-gimnas ontvang Gauteng-kleure

Mareli Theart, ‘n Graad 5-leerling van Laerskool Florida, het tydens die afgelope Gauteng Provinsiale Kampioenskappe haar Gauteng-kleure verdien. Mareli is eerste in die Vlak 6, Klas 3 (Hoë Prestasie) kompetisie, tweede met haar spronge, tweede op die brug en tweede op die balk. Sy verower algeheel eerste plek met ‘n totaal van 54,8 uit 60. …

Mareli Theart, ‘n Graad 5-leerling van Laerskool Florida, het tydens die afgelope Gauteng Provinsiale Kampioenskappe haar Gauteng-kleure verdien.

Mareli is eerste in die Vlak 6, Klas 3 (Hoë Prestasie) kompetisie, tweede met haar spronge, tweede op die brug en tweede op die balk. Sy verower algeheel eerste plek met ‘n totaal van 54,8 uit 60.

Sy kwalifiseer ook om Gauteng in die SA Kampioenskappe te verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button