LettersOpinion

Dankie aan die Chicken Runners

JC en Martelize Steyn (e-pos)

Aan die Chicken Runners en almal betrokke.

‘n Spesiale dankie aan spesiale vriende. Hiermee ons opregte dank aan julle vir die onbaatsugtige liefdesdaad aan Marco. Vir die gholfdag wat gehou is en die lang pad Kaap toe – opregte dank. Wees verseker dat die fondse aangewend sal word vir die toerusting wat Marco nodig het om sy lewensgehalte te verbeter. Seën vir julle almal.

Groete

JC en Martelize Steyn (Marco se ouers)

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button