NewsSchools

Spieëltjie spieëltjie, dié Florrie is een van die mooistes in die land

Graad 10-leerling stap weg met drie krone.

Cilene Swanepoel.
Cilene Swanepoel.

Cilene Swanepoel, ‘n Graad 10-leerling van Hoërskool Florida het beoordelaars vir Mej Junior Teen Suid-Afrika se harte gesteel en is as eerste prinses gekroon.

Cilene was ook as Mej Junior Teen Suid-Afrika Gauteng vir 2014 en as die mees fotogenies aangewys. Dié spoggerige affêre het by die ACPP Troue en Funksie-lokaal in Pretoria plaasgevind.

“Dis waar wat hulle sê, Hoërskool Florida het die mooiste meisies in die land,” het Morné Hannekom, woordvoerder van die skool bygevoeg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button