Motorolie in die are
As daar een ding is waarvan Randfontein nie ‘n tekort het nie is dit topklas renjaers. Die alombekende Ben Morgenrood en Roelf du Plessis maak al vir jare opslae in die wêreld van motorsport. Ons baie gewilde ovaal resiesbaan sorg elke tweede week vir groot sports by hul goed-bygewoonde wedrenne en nou onlangs het dit …

As daar een ding is waarvan Randfontein nie ‘n tekort het nie is dit topklas renjaers.
Die alombekende Ben Morgenrood en Roelf du Plessis maak al vir jare opslae in die wêreld van motorsport.
Ons baie gewilde ovaal resiesbaan sorg elke tweede week vir groot sports by hul goed-bygewoonde wedrenne en nou onlangs het dit aan die lig gekom dat Roelf du Plessis se 23-jarige dogter ook besig is om opslae in die motorsport-wêeld te maak.
Wat is dit wat ons Randfonteiners so fassineer omtrent resies jaag?
Die reuk van brandende brieke en die klank van skreeuende bande doen dit net vir ons vir die een of ander onverklaarbare rede.
Wat ookal daardie rede is, wees seker dat die herald sal sorg dat ons renjaers se doen en late goed gedek sal word.
Besoek gerus ons sportblad vir al jou plaaslike motorsport-nuus.



