27 Florries kan moontlik Gautengspan haal
Skool hou duimvas vir leerlinge tydens Gautengproewe.
Hokkie en netbal word dalk deur slegs 11 en sewe spelers in ‘n span onderskeidelik gespeel maar die kans dat ‘n Florrie se naam op ‘n Gautengspan se lys sal verskyn is goed.
Dit nadat altesaam 27 hokkieseuns- en netbaldogters van Hoërskool Florida deurgedring het na die Gauteng proewe wat binnekort plaasvind.
Die Florries wat in sy ouderdomsgroep deur is, is:
Netbal:
o.18
• Rochelle Kirsten
• Danita Kruger
• Unelle Snyman
• Christien van Rensburg
• Joane Dreyer
• Anri Hattingh
• Shandi du Plessis
• Chanty Strydom
o.17
• Nicole le Roux
• Zane Esterhuizen
• Marisca Mulder
• Kaycee-Mae Dawes
• Jana Nel
• Sandri van Coller
• Lisa Smit
• Tracey-Lee v/d Westhuizen
Hokkie (seuns):
o.14
• Bertus Beetge
• Keagan Jacobs
• Hein Pieterse
• Leonard Botha
• Bruce Smith
o.16
• Wian Strydom
• Stefan Roets
o.18
• Theuns Bonnet
• Ge de Koker
• Albert van Jaarsveld
• Mauritz Bonnet



