NewsSchools

Florries se ses tweelinge

Drie broer/suster- en drie sustertweelingpare verwelkom.

Nee, jy sien nie dubbel nie en daar is ook nie met die foto gepeter nie.

Hoërskool Florida het hierdie jaar ses tweelinge verwelkom en almal is in Graad 8.

Hulle is Carissa en Armand le Roux, Bianca en Chantè Allen, Johanè en Gene Booysen, Jade en Zane Snashall, Anri en Ilanie Havenga en Shaun en Caitlin Mason.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button