Agt nuwe onderwysers het hul vanjaar by Hoërskool Florida aangesluit.
Hulle is (met die vakke wat hulle aanbied in hakkies) Roelof van der Merwe (Graad 8 en 9 tik en rekeningkunde), Sarel Bosman (Graad 9 tegnologie asook Graad 10 en 11 siviele tegnologie), Gerhard Koekemoer (Graad 8 en 9 TT asook Graad 10 tot 12 elektriese tegnologie), Eugene Smith (Graad 8 Engels en leesprogram), Tania Louw (Graad 8 wiskunde), Yvette Dreyer (Graad 8 en 9 Afrikaans asook Graad 8 dramatise kunste), Aneen du Plessis (Graad 9 tik asook Graad 10 en 11 RTT) en Simónn Kleynhans (Graad 8 en 9 lewenswetenskappe).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



