Local newsNews
‘n Diamantjaar vir die Subkes
Esmé Subke, ‘n Witpoortjie inwoner, deel graag die volgende oor haar skoonouers. Frederik en Rita Subke, albei Roodepoorters, het onlangs groot vieringe geniet. Dit was hul 60ste huweliksherdenking op 4 Desember en Frederik het ook sy 80ste gevier op 7 Desember. Die familie wens hulle alle voorspoed en geluk toe.

Esmé Subke, ‘n Witpoortjie inwoner, deel graag die volgende oor haar skoonouers.
Frederik en Rita Subke, albei Roodepoorters, het onlangs groot vieringe geniet. Dit was hul 60ste huweliksherdenking op 4 Desember en Frederik het ook sy 80ste gevier op 7 Desember.
Die familie wens hulle alle voorspoed en geluk toe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



