Daar was nie plek vir ‘n muis soos die motors die straat vol geparkeer gestaan het op die middag van 29 November by Ons Huis ouetehuis in Madeleinstraat.
Binne die perseel het dit behoorlik jolig gegaan met die kleintjies wat die springkasteel geniet en die volwassenes wat heerlik saam met die inwoners van die ouetehuis kuier.
Daar was pannekoek en die gewone kermis stapelkos maar ook allerhande snuisterye soos boeke te koop.
Die mark het mens weer herrinner waaroor kersfees behoort te gaan — Vriende en familie.
Kliek hier vir gallery
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



