Laerskool Dr Havinga het agt leerlinge – vier seuns en vier dogters – aangewys wat volgende jaar die rol van hoofleiers moet speel.
Die dogters is Zürika Boonzaaier, (hoofdogter), Clarise Kylander, Nulé Steyn en Leanrie Swart. Die seuns is Zander Coetzer, Jaco Ferreira (hoofseun), Roelof Graham en Waldin Maartens.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



