Local newsNews

‘Dopper’ burgers baie suksesvol

Die Gereformeerde Kerk Ontdekkers het op Saterdag 2 November hul jaarlikse oggendmark gehou waar hul unieke ‘Dopper-burgers verkoop is. Hier is ds Hendrik Stoltz besig om die vleis vir die kerk se eie burger gaar te maak. Gemeentelid Susan Preller het vertel dat die oggendmark baie suksesvol was en dat “al die Dopper-burgers wat voorberei …

Die Gereformeerde Kerk Ontdekkers het op Saterdag 2 November hul jaarlikse oggendmark gehou waar hul unieke ‘Dopper-burgers verkoop is. Hier is ds Hendrik Stoltz besig om die vleis vir die kerk se eie burger gaar te maak. Gemeentelid Susan Preller het vertel dat die oggendmark baie suksesvol was en dat “al die Dopper-burgers wat voorberei is, al teen 2nm uitverkoop was”. Foto: Susan Preller.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button