NewsSchools

Hories se hoofleiers vir 2014 aangewys

Vier seuns en vyf dogters sal die skool lei.

Die hoofleiers van Laerskool Horison wat in 2014 die skool moet lei is onlangs aangekondig.

Annemien Smith van die skool vertel, “Met nog ‘n jaar wat ten einde snel het Hories hul nuwe hoofleiers vir volgende jaar bekend gemaak.

“Hierdie leerlinge sal die leisels by die huidige leiers oorneem. Ons sien uit daarna om ‘n opwindende nuwe jaar vol uitdagings onder hierdie leerlinge se leiding aan te durf.

“Baie geluk aan elkeen van julle.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button