Latest SportSport

Sensei Roets se karateka maai weer onder medaljes

Karateka ryg 22 medaljes by Ellis Park in.

Karateka van die Roodepoort Karate Sentrum onder leiding van sensei Johan Roets het vir ‘n tweede keer vanjaar weer gemaai onder die medaljes.

Die groep het 22 medaljes tydens die Suid-Afrikaanse JKA Lentekampioenskappe ingepalm.

Die kampioenskappe het op 19 Oktober by Ellis Park plaasgevind.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button