School sportSport

Laerskool Florida se Louise gekies vir Gauteng se o.13B krieketspan

"Ons hou haar dop met groot oë," sê skool.

Alle oë van Laerskool Florida is op Louise Kemp, ‘n Graad 4-leering wat Gauteng se o.13B-dogterskrieketspan in twee opkomende wedstryde (26 Oktober en 2 November) gaan verteenwoordig.

Support local journalism

Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button