School sportSport

Drie van Bastion in Gauteng-Wes-jukskeispan opgeneem

Graad 11-leerlinge gekies om provinsie tydens SA's trots te maak.

Clarista du Toit, Rochelle Roodt en Jodene Malan, al drie Graad 11-leerlinge van Hoërskool Bastion sal gedurende die skoolvakansie vir die o.19-Gauteng-Wes-jukskeispan in aksie wees en hul provinsie trots maak.

Daar sal hulle teen ander provinsies te staan kom en hulle staal moet wys tydens die Suid-Afrikaanse Jukskeikampioenskappe.

Jukskei is glo ‘n bekende sport onder Afrikaners vir meer as 270 jaar. Volgens Jukskei SA se amptelike webwerf, www.jukskei.co.za  het die sport in 1734 begin.

Related Articles

Back to top button