School sportSport

Bastion se skutters mik hoog vir SA’s

Broer en suster skutte van Bastion wil beïndruk.

Die broer en suster skutte van Hoërskool Bastion, Jacques (Graad 9) en Andrea Cloete (Graad 11) hoop om ‘n gouemedalje vir die Gauteng Skole Skut Unie (GSSU) se skyfskietspan in te palm by die opkomende SA Skyfskietkampioenskappe.

Die Suid-Afrikaanse Skyfskietkampioenskappe vind vanjaar by Hoërskool Florida van 22 tot 25 September op hul spogbaan plaas.

Daar is gerugte dat meer as 300 skutte van regoor die land sal meeding.

Related Articles

Back to top button