Lantern Skool het onlangs 17 VSR-lede aangewys wat die skool vir die 2013/ 2014 (Augustus tot Augustus) skooljaar sal moet lei.
Die VSR-groep bestaan uit nege dogters en agt seuns.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



