Agter: Luke du Plessis (deelnemer: Pretoria) en Christo Swart (beampte: Kempton Park). Middel: Shorne Moorcroft (SA-spanbestuurder: Newville Skopboksklub), Gerhard Otto (ondersteuner), Louisa van Staden (SA-hulpafrigter: Pretoria), Rowan Lovemore (beampte: Kempton Park) en Herman van der Merwe (ondersteuner). Voor: Sozette du Plessis (deelnemer: Pretoria), Michael Lovemore (deelnemer: Kempton Park), Keanan Cavanagh (deelnemer: Pretoria) en Divan Otto (deelnemer: Pretoria). Twee ander deelnemers
Shorne Moorcroft van die Newville Skopbokslub is as spanbestuurder van die Suid-Afrikaanse skopbokspan gekies wat binnekort in Mauritius teen drie ander lande hul staal gaan bewys.
Die span vertrek Donderdag 18 Julie en die toernooi vind op Saterdag 20 Julie plaas.
Volgens Shorne, “Is dit ‘n toernooi wat die afgelope ses jaar plaasvind.
“Ons beoog om met talle medaljes van die eiland af terug te keer.”
Add Roodepoort Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.